Sunday, November 8, 2009

RSG Radio Onderhoud: Aanlyn



As jy my onderhoud met RSG wil luister, gaan na hul website toe. Copy en paste die link in jou search bar:

http://www.rsg.co.za/programme_meerinfo.asp?id=123006

Vicki

UOVS Official Website: 'Cochlear implant changes Magteld’s world'



Nadat ek Magteld Smit se kogleere inplanting nuuskonferense bygewoon het, het UOVS 'n verslag geskryf en dit op hul website gepost. Daar is 'n foto by dit (ek is in die foto). Hier is 'n stukkie van die artikel:

Magteld Smith gave her first steps towards the world of the hearing when her cochlear implant was switched on in the Universitas Hospital this week.

A whole team was there to share her joy and disbelief and amazement the moment she could hear noises, voices and conversations. Among them were the Rector and Vice-Chancellor of the University of the Free State (UFS), Prof. Jonathan Jansen, and the acting dean of the Faculty of Heath Sciences at the UFS, Prof. Gert van Zyl.

“I can hear my own voice! I haven’t heard it for a long time. My wish is that every deaf child can get something like this,” she said while prodding Prof. Jansen to speak so that she can hear his voice.


Gaan na die website artikel toe om die volle berig te lees:

http://www.uovs.ac.za/news/newsarticle.php?NewsID=1568

Vicki

Friday, November 6, 2009

LIGnet Artikels: 'Hoekom Jy En Nie Ek Nie?' & 'Iewers In Bethal Is 'n Liedjie...'



Ek het sopas my liedjies gestuur aan LIGnet.co.za toe. Die een artikel gaan oor selfmoord ('Hoekom Jy En Nie Ek Nie?'); die tweede artikel is oor Cobus Bergh se liedjie 'Bigger Than This Storm' ('Iewers In Bethal Is 'n Liedjie...').

Ek sal julle laat weet sodra dit aanlyn is!

Vicki

The Starkey Hearing Foundation



After a series of happenings, I discovered a wonderful organization that gives out hearing aids to people who can't afford them. As Miss Deaf SA, one of my goals is to make hearing aids and/or cochlear implants more accesable to South Africans, and I am going to write a letter to the foundation, asking them to come and visit South Africa and change thousands of lives through better hearing.

Here are their mission statement:

The Foundation
In 1984, the Starkey Hearing Foundation started with a simple premise: “ Alone we can’t do much. But, together we can change the world.”

With “So the World May Hear” as his goal, Starkey Hearing Foundation founder William F. Austin built an organization upon this vision.

Today the Foundation is sustained by the efforts of thousands of volunteers and donors around the world. Your support allows us to deliver more than 50,000 hearing aids annually through more than 100 hearing missions a year in countries stretching from the U.S. to Vietnam.

In addition to giving the gift of hearing, the Foundation promotes hearing health awareness while supporting research and education.

Best of all, it’s easy for you to share in this life-changing experience because every dollar and every hour you contribute helps. Whether you participate by promoting hearing conservation or help make a hearing mission possible through a donation, you help give the Gift of Hearing.


If you would like to donate money to this cause, go to their official website:

www.SoTheWorldMayHear.org

Vicki

Survivor Models SA 2010: Withdrawal



Even though I made it to the TOP 30, I've decided to withdraw from the competition because I feel that it clashes with my Miss Deaf SA & Miss Deaf HESC titles. Maybe I'll participate in 2011.

However, I will be involved in some ways. I will be a guest at the final event and maybe I'll even be a judge!

Vicki

Volksblad: Kogleêre Inplanting Herstel Vrou se Gehoor



Ek het gister oggend Magteld Smit se wonderlike oggend saam met haar beleef. Nadat sy haar gehoor verloor het 'n paar jaar gelede, het die Oostenrykse firma, MedEl, haar geborg met splinternuwe kogleêre inplantings. Om die volle berig te lees op Volksblad se website, copy die volgende link en paste dit in jou search bar:

http://www.volksblad.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/2114/d893d37fd22949a89fa41431206aeeb9/06-11-2009-09-20/Kogle%C3%AAre_inplanting_herstel_vrou_se_gehoor

Daar is 'n pragtige foto gallery daarby.

Vicki

Thursday, November 5, 2009

HESC Official Website: Sponsorship of Miss Deaf SA 2009



On HESC's official website, the following was typed:

The HESC has very proudly sponsored the new Ms. Deaf South Africa, Vicki Fourie, for the year of her reign. This remarkable young lady is a true princess in every sense, and has displayed an extraordinary maturity, courage, passion and beauty that is much more than skin-deep. Vicki also holds the responsibilities of spokesperson for the deaf/hard of hearing, and ambassador for Hoedspruit (HESC).

Narda Els, founder of the Ms Deaf SA pageant, says after the first competition was held the organisers realised that there are many undiscovered talented women within the Deaf society, and that it was possible to compete against the rest of the world. “We decided that it was time to create a showcase for Deaf people in South Africa, irrespective of race, age or culture. This pageant has become a vehicle for crossing the communication gap between the Deaf and hearing communities. ”

The organisers searched for a Deaf lady who would be an ambassador for South Africa and who would, most of all, be someone who could educate the hearing about the Deaf community and share views regarding the so-called ‘disability’ of being Deaf. She will have to deal with issues such as unemployment, human rights, better communication, and proper training institutions for the Deaf.

And Vicki Fourie emerged as "Belle of the Ball".

Other sponsors of the pageanat included British Airways/ Comair; Carnival City; Xcellence Beauty Academy, and many more. For a full list of sponsors, click here.

We look forward to closely following Vicki in the year of her reign. For further information, please visit her website: www.vickifourie.blogspot.com


To view the article on their website, copy the following link and paste it in your search bar:

http://www.wildlifecentre.co.za/ms_deaf_sa.htm

Vicki

PASSI: 'n Vars Aanslag op Liefdadigheid (SOMER 2009)



In die Somer 2009 uitgawe van Passi tydskrif, op bl. 50, is daar 'n 3-blaaie uitlegging van die Elize Pretorius Liefdadigheidsfonds. Ek is een van die trustees en my naam is daar geprint.

Vicki

Sarie: Februarie 2010 Artikel



Suzette Truter, leefstyl redakteur van SARIE, het my gekontak:

Ek hanteer die myselfdinge-afdeling van SARIE wat fokus op die self, en ons het onder meer ook 'n blad met interessante brokkies oor enigiets van emosionele intelligensie tot bekendes wat praat oor boeke of rolprente wat hul lewens verander het. Ek sou baie graag vir jou wou aanhaal vir daardie brokkie. (Dis vir ons Februarie-uitgawe wat so middel Januarie op straat is.)
Is daar 'n boek of fliek wat 'n groot invloed op jou lewe gehad het of wat dalk jou lewensuitkyk verander het of wat bloot jou inspireer? As jy tyd het daarvoor, sal ek dit baie waardeer as jy vir my 'n stukkie kan skryf oor hierdie boek of fliek - jy kan kies. (Enigiets tussen 50 en 150 woorde.) Hoekom kies jy die boek of fliek, wat dit vir jou beteken het, hoe dit jou uitkyk verander het of jou inspireer? Brei maar so bietjie uit daaroor (gee ook die volledige naam en skrywer as dit 'n boek is.) (Jy kan loer in die SARIE by die Myselfdinge-blad as jy wil - daar is meestal so 'n tipe brokkie.)
Ons sou ook graag daarby 'n foto van jou wil gebruik - die fotoredakteur sal jou daaroor kontak.


Ek gaan probeer om die sperdatum te bereik (Maandag, 07 November 2009)...

Vicki

BWA Newsletter: Acknowledgements



TO ALL BWA MEMBERS AND FRIENDS:

Thank you to everyone who took part in the growth and lively activities of BWA during 2009. We can look back on a year which brought forth much fruit and growth.

A strategic plan for events was implemented and followed-through since the beginning of 2009. All the events, except for the workshops, had much focus on networking and provided excellent opportunities for introducing businesses and areas of interest.
BWA Free State & Lesotho branch hosted monthly showcases with relevant topics which varied from Emotional Intelligence; Executive Intelligence; Time Management; How to create your dream and live your passion; Marketing & Branding; Understanding Boundaries; Diversity Management.

Workshops were also facilitated on MBTI and Financial Planning & Budgeting.
Larger events such as the Regional Business Achievers Awards in May this year were a huge success. RBAA was certainly one of the highlights. We believe that this event also pr ovided the candidates and winners with much exposure.

We truly embraced diversity by inviting Miss Deaf SA, Vicki Fourie to our Spring Breakfast celebration which was hosted on Thursday, 15 October 2009. Her message spoke of hope and encouragement. This was an event where ladies could dress up, wearing hats and also brought gifts for abandoned babies.

BWA membership also grew with 16 people during this year. Thank you for making this possible and for looking ahead.

We believe 2010 will be a great year for BWA in this region! We wish you a year ending with arms high lifted up in victory.

Kind Regards,
Executive Committee: BWA Free State & Lesotho Region

PS: We are still planning a cooking demo with Bruce for November 2009 - will keep you informed.

Wednesday, November 4, 2009

Krant Koerant: Artikel Geleentheid



Krant is genooi om die nuuskonferensie vir Magteld Smit by te woon. Die redakteur het gevra ek moet namens Krant gaan. Hier is al die inligting:

Mense wat gebore word met erge gehoorverlies en totale gehoorverlies of wie normaal gebore word en daarna hul gehoor verloor kan gerehabiliteer word deur middel van sterk gehoorapparate en indien dit nie suksesvol is nie kan ons vir hulle kogleêre inplantasies doen.

Die probleem is egter dat babas vroeg opgespoor moet word aangesien die brein se vermoë om gehoor en spraak aan te leer afneem veral na 3-jarige ouderdom. Dit is nie so belangrik by mense wat kon hoor en praat en daarna doof word nie.

Die tweede groot probleem is die finansies. Sterk gehoorapparate kos baie geld en kogleêre inplantasies nog meer, in die omgewing van R200 000.

Die hele oefening is egter moreel geregverdig en koste effektief want so 'n kind het na sy rehabilitasie die vermoë om in die hoofstroom van opvoeding in te beweeg en uiteindelik 'n belastingbetaler te word.

Die Departement Otorinolaringologie van die Skool van Geneeskunde, Fakulteit Gesondheidswetenskappe het twee weke gelede 'n kogleêre inplanting vir Magteld Smith, 'n gehoorgestremde persoon met twee magister grade, gedoen. Sy het as 'n gehoorgestremde haar pad oopeveg en presteer totdat sy verlede jaar op baie tragiese wyse haar laaste bietjie gehoor verloor het as gevolg van meningitis. Haar gehoorapparate was hierna nie in staat om haar te kan laat kommunikeer nie en die enigste uitweg was 'n kogleêre inplantasie.

Die genade was daar en Medel, 'n Oostenrykse Firma gesetel in Innsbruck het 'n kogleêre inplantaat geskenk. Wat 'n wonderlike gebaar was dit nie! Toevallig het hulle ons in staat gestel om 'n paar jaar gelede die inligtingsprogram hier by Universitas te begin. Die Hockman's, eienaars van Medel, het ek persoonlik by 'n kongres in Oostenryk ontmoed het, het die eerste 5 inplantings wat ons gedoen het geborg met ± R1 000 000.

Magteld word op 5 November 2009 om 07:30 aangeskakel en ons is angstig om haar terug te verwelkom in die wêreld van die horendes.


Ek hoop om blootstelling te kry... en ek wil uitvind hoe kan ek borge kry om ander mense te help met gehoorprobleme.

Vicki

Heuwelkruin Kerk: Ma-en-Dogter Funksie Geleentheid



Ek is genooi om te gaan praat by 'n Ma-en-Dogter funksie wat plaas gaan vind in Bloemfontein die 14de November. Hier is die info:

ONS VIER MA-WEES!

Op 14 November 2009, hou ons ‘n heerlike Ma-en-dogtertee. Die jaar het so vinnig verbygevlieg en daar was skaars tyd vir saamkuier met jou dogter. Maak hierdie ‘n spesiale spesiale oggend saam met haar.

Indien jy nie ‘n dogter het nie: LEEN EEN, indien jou Mamma nie beskikbaar is nie, LEEN ‘n tannie, Ouma of wie ookal. Moet dit net nie misloop nie! Dit gaan ‘n pragtige oggend wees vir ‘n mamma en haar kleutertjie, asook vir ‘n mamma en haar volwasse dogter.

Almal is dus welkom!! Selfs al is die persone nie deel van die balletskool nie. Teken dus nou hierdie datum dadelik aan, in jul dagboeke en help ons om kaartjies te verkoop. Daar is ‘n prys vir die maatjie wat die meeste kaartjies verkoop!!

Ons gasspreker is Sheri Brynard, ‘n 27-jarige downsindroom en haar mamma: Suzette Brynard. Moet dit nie misloop nie: dit gaan soveel beteken vir jou as mamma terwyl jy nou besig is met die grootmaak van jou kind. En dit gaan soveel beteken vir die kinders, om ‘n bietjie na die wereld te kyk, deur die oe van ‘n down-sindroom. Sheri het so maand gelede opgetree by my selgroep, en ek het net besef dit is iets wat ek graag met almal na aan my hart, wil deel. Dan gaan daar ook nog ‘n paar ander, heerlike items wees.

Ons benodig ook 10 Mamma’s om gasvrouens te wees: Gee asb dadelik jou naam op by Marie indien jy beskikbaar is. Elke gasvrou kry ‘n tafel om te dek. Sy kan self besluit hoe haar tafel lyk. Sy maak reg vir 10 mensies aan haar tafel. Sy verskaf ook ligte vinger-eetgoedjies vir haar gaste en drinkgoed. DAAR IS ‘N KOMPETISIE VIR DIE MEES OORSPRONKLIKE TAFEL!!!!! Ons het ‘n spesiale borg wat die tafels sal beoordeel en die prys sal oorhandig.

Ons het plek vir ‘n paar uitstallings tydens die tee. Jou uitstalruimte sal so groot wees soos een staaltafel. Enigiemand wat iets wil uitstal of wil verkoop, kan ‘n tafel by Marie in die kantoor bespreek.

WAT JY MOET WEET:
1.KAARTJIES KOS R30 PER PERSOON.
2.GASVROUENS BETAAL NIE.
3.SAAL IS VANAF 08:00 DIE OGGEND BESKIKBAAR OM TAFELS TE DEK.
4.ONS FUNKSIE IS VAN 11:00 TOT 13:00
5.UITSTALRUIMTE IS R30 PER TAFEL.
6.INDIEN JY VAN ONS BEDANKINGSGESKENKIES WIL BORG VIR DIE PERSONE WAT OPTREE, BETAAL JY NIE VIR DIE UITSTALRUIMTE.
7.PERSONE WAT UITSTAL OF IETSIE BORG, SE BESIGHEIDSKAARTJIES KAN BY DIE KANTOOR INGEHANDIG WORD, EN ONS SAL DIT OP ELKE STOEL VIR JOU UITPLAAS.
8.PLEK: HEUWELKRUIN KERKSAAL, LUKAS STEYNWEG
9.DRAG: INFORMEEL

‘ Ek kan nie wag om hierdie oggend met julle te deel. Jy gaan ‘n nuwe mens hier uitstap.’ Liefde. Elna.


Ek gaan dit BESLIS doen!! Ek wil kyk of my ma ook daar 'n praatjie kan lewer, aangesien dit 'n ma-en-dogter tee is.

Vicki

Monday, November 2, 2009

Finesse Tydskrif: Februarie 2010 Uitgawe Artikel



Finesse tydskrif (SA) se leefstylredakteur het my vanoggend gekontak via email:

Ek is die skoonheidsredakteur van Finesse en het elke maand ‘n ‘lyk mooi met’ artikel in my skoonheidsblaaie. Ons fokus op ‘n skoonheidstema en brei dan daarop uit. Dit is so 600 woorde met ‘n foto by. Ek is besig met my Februarie’10-uitgawe en sal graag wil he jy moet my ‘lyk mooi met’ artikel wees!

Ek is vreeslik opgewonde oor hierdie deur wat oopgegaan het... Finesse tydskrif is een van Suid-Afrika se beste ooit, en omtrent elke vrou in SA lees dit graag. Dit gaan goeie blootstelling wees...

Vicki

Radio Rosestad: Onderhoud



Ek gaan more oggend, 10 uur, op Radio Rosestad praat vir 15 minute. Skakel gerus daarin as jy wil luister waaroor dit gaan!

Vicki

Carel Du Toit: Bloemfontein Appearance



Tomorrow morning I will visit Bloemfontein's Carel Du Toit Centre (Where Deaf Children Learn How To Speak) for the first time ever. I want to get involved with their program and bring an awareness of this wonderful system.

Tomorrow morning they will hold a Music Session, and I'm really excited to be part of it!

Vicki

Get It Magazine: November 2009 Issue



In the November 2009 issue of Bloemfontein's Get It regional magazine (page 40), there's an article titled "48 Reasons Why We're Mad About Mangaung!". With Nr. 19's reason, there's a photograph of me, and a short description:

Bloemfontein is also well-known for its beauties... Add to that, Vicki Fourie, who was named this year's Miss Deaf SA.

Vicki

Sunday, November 1, 2009

13thFLOOR: The END



Last week was my final week as one of 2009's 1st Year gals @ 13thFLOOR (the former C-Kruis). I'm completely done this year, and I have no obligations whatsoever to them anymore. It's bittersweet letting go, but I'm ready to move on. I want to focus on my title as Miss Deaf SA & Miss Deaf HESC fultime for the next few months.

Vicki

Friday, October 30, 2009

13thFLOOR Red Team 2009: Magazine Editor



My tour leader, Wilmien Kruger, asked me to put a magazine together of the Red Team 2009 (I was a 1st year this year).

I started working on the magazine on Wednesday by interviewing the team members (all 32 in total). Then I put the pictures together, and started editing their answers. Someone at the office (Nanette Grebe) took it further by designing the outline and creating the magazine. We printed it this morning, and it looks fabulous!

It was my first try at working behind the scenes at a 'magazine'... it was wonderful!

Vicki

Thursday, October 29, 2009

LIGnet Artikel: 'Maak Skoon'



My nuutse artikel vir LIGnet is nou oppie web! Copy die volgende link en paste dit in jou search bar. 'n Ander opsie is om na www.LIGnet.co.za toe te gaan. Kliek op Pitkos, onder Artikels kliek Geloof, en dan 'Maak Skoon' (die oorspronklike titel was 'Barbie Poppe'.

Lekker lees!

Vicki

Survivor Models SA 2010: TOP 30



I've been selected as one of the TOP 30 models to participate in this brand-new competition next year... as wonderful as this opportunity sounds, my title as Miss Deaf SA 2009 and Miss Deaf HESC 2009 is my first and foremost responsibility. I will see how things work out.

Vicki

Pelonomi Hospitaal: Partytjie Geleentheid



Ek het 'n email ontvang van Pelononi Hospitaal (Netcare):

Vicki, dit is vir so lekker om van jou te lees in die koerant. Baie geluk met jou prestasie!! Ja, ons is trots op jou!!!

Ek werk by Pelonomi hospitaal as Maatskaplike werker. Die Spraakterapie en oudiologie dept. is op dieselfde vloer waar ek werk en daarom sien ek elke dag die pasiëntjies wat hierheen kom vir behandeling. Nou ja toe het ek gewonder.......wat daarvan as ons vir hiedie kinders eendag 'n partytjie reël en dan kom kuier jy as ons spesiale gas. Wat dink jy hiervan? Sal jy dit kan doen?

Ek sien daarna uit om van jou te hoor!

Louise Peens


Hierdie geleentheid is absoluut wonderlik!! Ek gaan dit met albei hande gryp...

Vicki

VroueKeur: Onderhoud



Ek het vanoggend na my praatjie by Sonitus Skool vir Luisa van der Linde ontmoet, skrywer van VroueKeur. Sy het 'n onderhoud met my gevoer, en dit was baie lekker! Na die tyd het sy 'n kort foto sessie met my gehad.

Die onderhoud sal in Januarie 2010 gepubliseer word.

Vicki

Sonitus Skool: Motiverings Praatjie



Ek het vanoggend gaan praat by Sonitus Skool, en dit was so 'n positiewe ervaring! Die kinders is wonderlik, en ek sal graag in die toekoms weer 'n draai wil maak daarso.

Vicki

Saturday, October 24, 2009

Take2 Productions: Auditions



This past Friday (23 October 2009) I went for my first audition ever, hosted by Take2 Productions (Vereeniging). They do castings for music videos, advertisements, and television productions.

Keep your thumbs crossed that they will contact me in the future for possible projects!

Vicki

Thursday, October 22, 2009

Sonitus Skool: Optrede



Sonitus Skool (PTA) het my vanaand gekontak. Hulle wil graag hê ek moet by hul skool 'n optrede gaan maak as motiveerende spreekster volgende week. Ek sal julle laat weet sodra ek 'n beslise datum het.

Vicki

Wednesday, October 21, 2009

Krant Onderhoud: 'Ek Is Nie Gestremd Nie'



Krant (Vrystaat) se onlangse onderhoud met my is oppie web. Dit is ook gepubliseerd in hul weeklikse koerant.

Hier is 'n stukkie van die artikel:

Vicki Fourie is doof gebore (sowat 97% gehoorverlies), maar het haar hele skoolloopbaan in ‘n horende skool deurgebring. Sy dra gehoorapparate wat haar gehoor versterk tot so 40% en sy gesels hartlik en duidelik – soos enige jongmens van haar ouderdom. Vicki kan in Afrikaans en Engels kommunikeer en dit is opsigself uitsonderlik omdat dowe mense meestal net by een taal hou. Sy is ook onlangs as Mej. Dowe SA aangewys.
“Ek is nie eintlik die opdress-tipe nie,” vertel Vicki. “Ek is plat op die aarde en ek hou van my jeans.” Dit is hoekom dit vir haar vreemd was toe sy skielik inspirasie kry om haar skoonheid te gebruik (soos Esther in die Bybel) om ‘n nasie te red. Dit het later aan haar duidelik geword dat haar “nasie” alle gehoorgestremdes verteenwoordig.


Hier is die link na die artikel (copy en paste dit in jou search bar):

http://www.krant.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=253%3Aek-is-nie-gestremd-nie&catid=7%3Ahealth&Itemid=16&lang=en

Of gaan na: www.krant.co.za toe. Kliek op PERSONAL, en dan HEALTH.

Vicki

Monday, October 19, 2009

Uitnodiging: Martie Du Plessis



Nadat ek gepraat het by Kovsies (UOVS) verlede week, het een van die studente daarso my gekontak via email:

Goeie môre Mej SA :-) Sjoe, mens kan seker nooit daarvoor moeg raak nie. Baie geluk!

Ek is 'n onderwys student by die Universiteit van die Vrystaat , en ek wil net vir jou dankie sê vir die pragtige woorde van inspirasie. Jy is 'n inspirasie vir so baie van ons en jou storie het baie se harte geraak en sal nog baie se harte raak. Jou missie is nou wel om die dowe nasie te red ,maar glo vir my jy gaan ook van die nie dowes red en in hul lewens ook 'n verskil maak..baie dankie, want jy het reeds 'n verskil in my lewe gemaak.

Ek het ook gewonder of jy nie dalk daarin sal belangstel om met die leerders van Martie du Plessis te gaan praat nie , Ek proef tans elke Vrydag daar en alhoewel daar ook ander gestremdhede in die skool is ,glo ek dat jou storie 'n groot inspirasie vir hulle sal wees. Ek glo dit sal hulle selfvertroue so baie lig om te sien dat hulle nie hoef minderwaardig te voel nie en dat hulle ook 'n sukses storie kan hê net soos jy het. ( Ek weet nie of jy al miskien daar gepraat het nie ,maar as jy nog nie het nie vra ek dat jy dit asb sal oorweeg)

Baie sterkte vir jou met die Mej. wêreld kompetisie, ons hou almal styf duime vas, en glo dat jy sal wen.

Lekker daggie

Vriendelike groete : Marilette


Dit sal vir my 'n groot voorreg wees om daar te gaan praat! Op die oomblik is ek nie in Bloem nie; ek gaan die 31ste Oktober terug. Miskien kan ek iets reel vir November 2009!

Vicki

Saturday, October 17, 2009

Volksblad: Foto



In vandag se Volksblad koerant (Saterdag, 17 Oktober 2009) is daar 'n foto van my gasspreker-praatjie by die BWA Ontbyt wat Donderdag gehou was by Coco C. Blaai na bl. 29 om dit te sien.

Vicki

Friday, October 16, 2009

13thFLOOR Tour Program: 13th Week



Next week 13thFLOOR's Red Team will be touring Vereniging (18-24 Oct.). It is also our last and final week of tour. Then we'll head back to Pretoria for our final Team Week, and Farewell Party. Then I'm done with 13thFLOOR!

Vicki

LIGnet Artikel: KrissTel Onderhoud



My onderhoud met KrissTel is oppie web! Copy die link en paste dit in jou Search bar:

http://www.lignet.co.za/artikels.asp?artikel_id=238&warm=yes

Of gaan na www.LIGnet.co.za toe. Kliek op Pitkos, onder Artikels kliek Vermaak. Die artikel se naam is 'LIGnet gesels met KrissTel'.

Hier is 'n stukkie van die onderhoud:

Ek het die voorreg gehad om hierdie meisie te ontmoet by die CRY Girls’ Conference 2009 in Pretoria, wat deur 13th Floor (die vormalige C-Kruis) aangebied is. Sy het 13th Floor ten volle kom ondersteun, aangesien sy ook deel was van die span ‘n paar jaar terug. KrissTel het onlangs haar debuut-album, Made to be Loved uitgereik en ek het ‘n bietjie gaan vrae vra...

Jy is heel eerste ‘n musikant. Wat het jou laat besef dit is die rigting waarin jy moes gaan?

Ek het nog altyd gedroom van sing en musiek skryf. Ek wou ook graag perform, en op so ‘n manier ‘n invloed maak op die wêreld.
Soos ek ouer geword het en nader aan God gegroei het, is die droom geskaaf – dit het minder gegaan oor myself en meer oor God en sy doel met dit.
God het die passie daar gesit in my hart en Hy lei my stappie vir stappie. En hier is ek nou, besig om te doen waarvoor ek lief is!


Vicki